KOMMUNIKASIE VIR INTERNE BELANGHEBBENDES

INTERNAL STAKEHOLDER COMMUNICATION/

KOMMUNIKASIE VIR INTERNE BELANGHEBBENDES

 

 

ENGLISH

20 May 2015

Following on the recent fire at the Gubb & Inggs combing plant in Uitenhage and the uncertainty it created in the market place, buyers have given the assurance that the impact on trading activities has been negligible. The Stucken Group has been accommodated with combing space at alternative combing facilities and the interruption in their supply will only be temporary.

Any downward adjustment in prices was due to normal cyclical market conditions and Industry is being kept up to date with all relevant progress and news.

The overall current market conditions remains stable , with demand expected to remain buoyant for the stronger end of the clip.

 

 

AFRIKAANS

20 Mei 2015

Na afloop van die onlangse vuur by die Gubb & Inggs verwerkingsaanleg in Uitenhage en die daaropvolgende onsekerheid in die mark, het die kopers die versekering gegee dat die impak op die mark weglaatbaar klein was. Die Stuckengroep is met alternatiewe kamspasie ge-akkomodeer en die onderbreking in lewering van hul produk is slegs tydelik.

Enige afwaartse druk in pryse was te wyte aan normale sikliese markomstandighede en die bedryf word op hoogte gehou van alle nuus en verwikkelinge.

Die algehele markomstandighede bly steeds stabiel, met die verwagting dat aanvraag vir veral die sterker gedeelte van die skeersel goed sal bly.

 

 

© SA Mohair Growers - 2024 | Links | Feedback on current status of the Gubb & Inggs Combing plant

Website Design and Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting