Die ekonomiese studiegroepe is 'n gratis diens wat aan boere verskaf word. Dit behels volledige ontledings vanaf bestuurspraktyke en reproduksie tot op netto boerdery inkomste vlak. Angora Boere word aangemoedig om jaarliks 'n vraelys te voltooi, tot voordeel van die boer self en die Angora bedryf as geheel. Die inligting is streng vertroulik en terugvoer geskied binne 'n maand na inhandiging.

Pos of e-pos asb. voltooide vorms na Chrisna Coetsee (NWKV LANDBOU EKONOOM)

 

 

Tel:              0721780795

e-pos:         chrisna@nwga.co.za

Posadres:  Posbus 57

                  JANSENVILLE

                  6265

 

Druk hier om vraelys af te laai

 

farmer study groups

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting

This file will be permanently deleted. Are you sure?

This record and its files will be permanently deleted. Are you sure?